- This event has passed.
Hortgro Langkloof Seminaar and Boordstap
23 November, 2022 @ 8:00 am - 1:00 pm
Waar: NG Kerksaal Misgund, Langkloof
Wanneer: 23 November 2022
Tyd: 08:00
Koste: R420 (BTW ingesluit)
Kontak: lindy@hortgro.co.za
Registreer hier: https://forms.gle/SWLwtqZ3bTWTK7119
Afsnydatum vir registrasies: 16 November 2022
PROGRAM:
08:00-08:30 Registrasie
08:30-08:40 Verwelkoming: Johan Kotze, Hortgro area-verteenwoordiger/LBV voorsitter
08:40-09:00 Polyphagous shot-hole borer (lewenssiklus/risiko/beheer): Prof. Francois Roets (US)
09:00-09:10 Die bedryf se strategie rondom PSHB: Matthew Addison
09:10-09:40 Winsgewindheid van die appelbedryf: Willie Kotze (Dutoit Agri)
09:40-10:00 Presisie-vrugteverbouing: Mico Stander (Agrimotion)
10:00-10:20 Kroongal in kern- en steenvrugte: Dr. Yolanda Petersen (ARC)
10:20-10:30 Algemene bespreking
11:00-13:00 Boordbesoeke te Fairview (Hendrik Olivier) en Klipdrift 41 (Rey Rademeyer) rakende V-stelsels.