September Tydige Wenke* vir ons steenvrugprodusente

 Daar is min dinge so opwindend soos om vrugteboorde in volblom te sien. Vir die produsent is dit terselfdertyd ‘n tyd vol opwinding, maar ook kommer – kommer omdat ons nie weet wat die seisoen gaan bring nie. Maar laat ons positief wees en eerder fokus op dié dinge wat […]